Welkom by die van Heerden's

Welkom by die van Heerden's Contact Gallery

Hi julle - ons gesels nie altyd so gereëld soos ons wil nie en dit is moeilik om altyd alles te vertel en die foto's te sien wat ons wil nie. Hiermee ons poging om te wys wat in ons lewens aangaan. Hoop die formaat werk vir julle.

Updates

Ek sal die site update so nou en dan en julle mail met updates.

Hierdie is sommer die eerste poging met 'n gratis (sal waarskynlik een of ander tyd kom met 'n slenter) website.

Ek sal sommer klomp foto's op ens. oplaai, maar hier is intussen (hopelik as dit werk) 'n newsfeed sodat julle weet wat julle mis.

Miskien kan ons probeer om te chat in Mesenger: http://messenger.24.com/

Nie seker presies hoe dit werk nie want ek het nog nie iemand gehad om mee te chat nie ...sad :0)